Eskom weier uitstel op kragmeteropdaterings nie, 6,9 miljoen kort nog
Eskom het bekendgemaak daar sal geen uitstel wees van die spertyd vir gebruikers nie, waarvolgens van voorafbetaalde meters teen 24 November bygewerk moet wees. Ongeveer 6,9-mijoen meters moet herkodeer word tot sleutel-hersieningnommer twee sodat dit steeds elektrisiteitsbewyse sal aanvaar. Eskom het 97-persent van die meters vooraf gekodeer, wat die bywerkingsingsproses sal vergemaklik. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê meters wat nie voor die sperdatum bygewerk is nie, sal ophou werk: