Eskom stel Fase-3 beurtkrag in

Eskom het vanmiddag Fase 3-beurtkrag in die buurland ingestel. Dit volg nadat twee opwekkings-eenhede onklaar geraak het. Volgens die woordvoerder Sikonathi Mantshantsha sal die huidige vlak tot verdere kennisgewing voortduur.