Eskom sê daar is ‘n tekort van 17 325 megawatt, fases vyf en ses

Eskom sal beurtkrag in die buurland tot verdere kennisgewing afgradeer na fase vyf gedurende die dag en fase ses van vanaf vier-uur in die middag instel. Die kragvoorsiener se krisis-kommunikasie-bestuurder, Menzi Mngomezulu, sê die onderbrekings staan tans op 17 325 megawatt in opwekkingsvermoë, terwyl die verlies aan kapasiteit vir beplande instandhouding op 5 457 megawatt staan. Mngomezulu het ook bevestig dat ‘n opwekkingseenheid elk by die Camden-, Koeberg- en Medupi-kragstasies weer in werking geneem is: