Eskom: Fase 6-beurtkrag duur tot môre

Eskom het aangekondig fase 6-beurtkrag word ingestel van vanmiddag tot vyf-uur môreoggend. Fase 4 sal dan van krag wees tot 4-uur môremiddag. Die woordvoerder van Eskom, Menzi Mngomezulu verduidelik…