Eskom beoog om beurtkrag in fases af te gradeer

Daar is goeie nuus vir Suid-Afrikaners wat beurtkrag betref. Eskom beoog om beurtkrag se fases af te gradeer. Die kragonderbrekings sal op Fase 4 gehandhaaf word en dan vir die res van die naweek minder word. Die woordvoerder, Sikonathi Mntshantsha, sê dit sal daarna verder na Fase 2 verminder word: