Eskom-baas praat oor maatskappy se herstel

Eskom sê sy raad werk hard om finansiële en operasionele te herstel, met verbeterde aanlegprestasie en gevolgebestuur vir korrupsie. Die kragvoorsiener het aan die parlementêre portefeuljekomitee vir Openbare Ondernemings verslag gedoen. Eskom het in die boekjaar wat in Maart vanjaar geëindig het ʼn rekordverlies van byna 24 miljard Suid-Afrikaanse rand getoon. Die kragverskaffer se waarnemende uitvoerende hoof, Calib Cassim, sê die toename in munisipale skuld is kommerwekkend: