Erongo-polisie het geen leidrade oor vermiste Omaruru-man nie

Die soektog na die vermiste Robby Michael wat Sondag naby Myl 72 weggeraak het duur voort. Sy voertuig is in die see gevind. Daar is talle gerugte oor ‘n motor wat hom op Hentiesbaai gejaag het en sy visstokke gesteel het, maar die polisie kan niks van die aard bevestig nie. Sersant Annastasia Frans van die Erongo-polisie het die jongste.