Erge Oosweer aan die kus die naweekJuly 30, 2021
As voorspellings hou gaan dit ‘n mislike naweek by kus wees met Oosweer toestande en sandstorms. Motoriste word gewaarsku om uiters versigtig te bestuur. Aubrey Oosthuizen van die Weskus Veiligheidsinisiatief sê dehidrasie is ook ‘n uitdaging…