Engeland se span maak reg vir Ierland
Rugby: Engeland se afrigter, Steve Borthwick, het drie veranderings aan sy span aangebring vir môre se Sesnasies-kragmeting in Londen teen die verdedigende kampioen, Ierland. Die tuisspan is gretig om hulle teleurstellende nederlaag teen Skotland in die vorige ronde af te skud. Borthwick sê deurlopendheid is belangrik.