En die brandstofprys vir Februarie?

Die brandstofprys vir Februarie sal binnekort bekend gemaak word. Terwyl daar stygings is in die prys van ru-olie was daar ook oorverhalings aangeteken. Volgens Angelique Bock, van IJG Securities sal brandstof dalk effe styg of onveranderd bly. Sy verwoord haar redes so.