Elon Musk word pa… vir die 12de keer

Elon Musk, uitvoerende hoof van Tesla, het hierdie jaar stilweg by sy kroos bygedra. Berigte dui daarop dat hy ‘n nuwe kind by Shivon Zilis, ‘n hooggeplaaste bestuurder by Neuralink, verwelkom het.

Besonderhede rondom die pasgebore baba, soos die baba se naam en geslag, is nog nie bekend gemaak nie.