Elmboë is terug op die tafel. Volgens Gen Z is maniere nie meer relevant nie

Meer as ‘n driekwart van diegene wat ouer as 16 is en ondervra is, sê tradisionele tafeletiket is outyds.

Ongeveer 54 persent van alle ouderdomsgroepe glo ook dat tafelmaniere verouderde nonsens is.

Byna die helfte van Gen Z sê ‘n goeie gesprek en lekker kos moet ‘n prioriteit by die etenstafel wees in plaas van outydse reëls.

Foto: Verskaf