Ellis is vol vertroue vir môre se wedstryd

Die afrigter van Banyana Banyana, Desiree Ellis, is optimisties terwyl hulle voorberei vir die tweede been-kragmeting teen die Super Falcons van Nigerië Dinsdag op Loftus Versveld. Ondanks ‘n 1-0 nederlaag in die eerste been, glo Ellis die span kan sake omkeer, danksy die tuisvoordeel. Banyana probeer kwalifiseer vir vanjaar se Olimpiese Spele, waar hulle by Spanje, Brasilië en Japan in Groep C sal aansluit as hulle suksesvol is: