Elaine Engelbrecht is Mej. Tiener Namibië 2024

Elaine Engelbrecht is gekroon as Mej. Tiener Namibië 2024 by ‘n glansgeleentheid wat by die Lüderitz Waterfront gehou is. Caitlin Bosman was die eerste naaswenner en Queen Sheeya die tweede naaswenner. Tien skoonhede ding vanaand mee om die gesogte titel van Mej. Namibië 2024. Die kroningsplegtigheid vind ook by die Lüderitz Waterfront plaas.