Ekonoom sê repokoers-verlaging in lyn met inflasie
Reaksie word ontvang op die sentrale bank wat die repokoers met 25 basispunte verlaag het na 7,5 persent. Die goewerneur, Johannes !Gawaxab het pas die aankondiging gemaak. Ekonoom Salomo Hei van High Economic Intelligence het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.