Ekonoom sê repokoers-besluit maak sin onder omstandighedeAugust 16, 2023
Reaksie word ontvang op die aankondiging deur die sentrale bank dat die repokoers onveranderd bly op 7,75 persent. Salomo Hei, besturende direkteur van High Economic Intelligence sê in die heersende ekonomiese toestande was dit die regte besluit.