Ekonoom sê oor China as groenwaterstof-vennoot

James Mnyupe, Namibië se groenwaterstof-kommissaris en ekonomiese raadgewer van President Hage Geingob, sê hoewel Namibië nie ‘n vennootskap met China oor groenwaterstof gesluit het nie, kyk amptenare na die land as ‘n belangrike vennoot. Dit volg ná ‘n administrateur by die Nasionale Energie-administrasie van China, Zhang Jianhua ‘n hoflikheidsbesoek aan Geingob by Staatshuis gebring het. Die President sê Namibië bly oop vir beleggers van regoor die wêreld vir die ontwikkeling van die nuwe groenwaterstof- en sintetiese brandstofbedryf. Jason Kasuto, vennoot by Monasa Advisory and Associate deel sy mening met Kosmos 94.1 Nuus…