Ekonoom sê oor Bitcoin wat verder daal
Bitcoin het ‘n skerp daling van amper 16 persent beleef te midde van globale markrisiko-aversie. Hierdie daling, met Bitcoin rondom 53 000 Amerikaanse dollar, volg op ‘n afname van 13,1 persent verlede week. Kosmos 94.1 Nuus het met Chris Hart, ‘n Suid-Afrikaanse ekonoom, gesels wat verduidelik wat aan die gebeur is.