Ekonomie moet formaliseer

By die bespreking oor fiskale beleid wat vanoggend deur die Namibiese Ekonomiese Vereniging gereël is, het die Dekaan van die Fakulteit van Ekonomiese Wetenskap, Dr Jacob Nyambe weer melding gemaak van die informele ekonomie. Meer as 30 persent van die Namibiese ekonomie word deur die informele sektor gedryf en Nyambe sê dit is uiters belangrik om die sektor te formaliseer. Hy verduidelik…