Ekonomie kan nie ‘n droogte hanteer nie

Daar is kommer onder veral die boeregemeenskap oor die vertraging in die reënseisoen. Die land het onlangs uit ‘n erge droogte gekom en landbou sukkel steeds om die gevolge daarvan af te skud. Nog ‘n droë jaar sal ekonomiese herstel kelder, veral in die lig van die uitdagings met die Covid-pandemie. Kosmos 94.1 Nuus het met die ekonoom Salomo Hei gepraat oor die impak van nog ‘n droogte…