Ekonomie: Daar’s inkrimping maar tekens van herstel is reeds daar

Cirrus het sy ekonomiese halfjaaroorsig vooruitsigte vir 2024 vrygestel. Volgens die verslag sal Namibië se bruto binnelandse produkgroeivoorspelling vir die huidige jaar na 3,4 persent, af van 4,9 persent in Januarie voorspel, daal. Daar is egter bemoedigende vroeë tekens van ‘n breër gebaseerde ekonomiese herstel. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Robert McGregor van Cirrus.