Eise vir minimumloon van R40/uur in SA

Data van die Pietermaritzburg Ekonomiese Geregtigheid- en Waardigheidsgroep toon die 2024-minimumloon voorsien nie aan basiese behoeftes nie. Die groep stel voor ‘n minimum van 40 Suid-Afrikaanse rand per uur is nodig. Ondanks ‘n verhoging van 8,5-persent in Maart, wat die loon opgeskuif het na 27 rand 58 sent per uur, het die groepsdirekteur Mervyn Abrahams aan Newzroom Afrika gesê dit vang werkers vas in armoede. Hy sê die huidige loon steun nie ‘n waardige huishouding nie en dwing families om staat te maak op lenings: