Efundja en malaria: So werk ditFebruary 20, 2023

Die vloedgeteisterde gemeenskappe in die noorde van Namibië sal bly wees om te hoor dat hulle dalk van ‘n malaria-ramp gespaar kan word, volgens die voormalige minister van gesondheid, dr. Richard Kamwi. Hy sê aangesien muskiete lief is vir water, is daar egter tydens vloede ‘n sprankie hoop. Dr. Kamwi het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.