EFF sê DA het R40m vermors in TshwaneJanuary 27, 2023
Die EFF in Tshwane sê die DA-regering onder leiding van die voormalige burgemeester Solly Msimanga het in 2018 meer as 40 miljoen Suid-Afrikaanse rand aan ‘n mislukte projek bestee. Die party sê hoewel die projek by die Caledonian-stadion langer as 36 maande sou duur, het die stadion verval. Obakeng Ramabodu van die EFF het gister ’n inspeksie by die stadion gedoen en sê die koste om dit op te knap het tot onaanvaarbare vlakke opgeskiet weens die DA se roekeloosheid: