EFF boos oor DA se voortgesette rassisme
Die EFF veroordeel die DA vir voortgesette rassisme en wit oorheersing. Die party verwys na ‘n video van die DA-leier Ian Cameron met ‘n swartgesmeerde gesig by ‘n AfriForum-betoging in 2012 en ander voorbeelde van rassistiese retoriek deur DA-lede van die Parlement. Die woordvoerder van die EFF Leigh-Ann Mathys sê die DA se optrede en beskerming van sulke leiers bedreig gelykheid en die demokrasie in Suid-Afrika: