Eerste minister vergader met streeksowerhede oor droogtehulpprogram

Die Kantoor van die Eerste Minister begin vandag ‘n tweedaagse nasionale platform oor die implementering van die 2024-2025 droogtehulpprogram. Dit word deur streeksgoewerneurs, voorsitters van streeksrade en meer bygewoon. Die primêre doelwit is om ‘n oorsig van die droogtehulpprogram te gee, uitdagings wat ervaar word aan te spreek en koördinasie tussen die nasionale en streeks ramprisikobestuurstrukture te versterk. Rhingo Mutambo, van die kantoor het meer.