Eenstop grensposte onder die loep, vervoerder sê

Bouwerk by die Trans-Kalahari/Mamuno-grenspos gaan voort en die eenstop-grenspos is geskeduleer om in Mei vanjaar in werking te tree. Dit sal na verwagting grensbeheerprosedures stroomlyn, asook opeenhoping en lang wagtye by die grensoorgang verlig. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met FP du Toit Transport se uitvoerende hoof, Stefan Terblanche, oor sy reaksie…