ECN bespreek strategie vir volgende vyf jaarNovember 11, 2021
Die Verkiesingskommissie van Namibië, die ECN, het vandag ‘n mediakonferensie gehou waar die voorsitter, Elsie Nghikembua, die kommissie se strategie vir die volgende vyf jaar bespreek het. Lina Ndengu, ECN se kommunikasiebestuurder, sê desentralisering word oorweeg, om in al 14 streke ECN-kantore te hê.