ECB sal verbruikers opvoed oor tariewe ens., met nuwe veldtog
Die Elektrisiteitsbeheerraad het vandag sy opvoedingsveldtog vir verbruikers van stapel gestuur. Die veldtog het ten doel om verbruikers op te voed oor belangrike aspekte wat verband hou met elektrisiteitstariewe, en ander bepalings te verstaan. Ferdinand Molale het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die veldtog en hulle uitdagings so uitgelig.