Earthshot-wenners bekend
Die wenners van die Earthshot-prys-toekennings is in Kaapstad aangekondig. Die Earthshot-prys, wat in die lewe geroep is deur die Prins van Wallis, steun wêreldwyd volhoubare, eko-vriendelike projekte. Onder die wenners is die Green Africa Youth Organisation, wat gedragsverandering gebruik om gemeenskappe te help om rommel op te ruim, en Keep IT Cool, ‘n maatskappy in Kenia met sonkragaangedrewe verkoeling boere help om oes-afval te beperk. Prins William sê die Earthshot-prys is ‘n samewerkende beweging vir verandering: