Eagles pak die Cranes in opwindende reeks in die hoofstadJuly 5, 2023
Die opwindende reeks tussen die Richelieu Eagles en die Cranes van Uganda skop vanmiddag net na twee op die United-sportgronde in die hoofstad afs. Die reeks van vier T20- en twee eendag-wedstryde vorm deel van die Castle Lite T20-reeks en het ‘n jaarlikse instelling geword. Die hoof uitvoerende beampte van Krieket Namibië, Johan Muller deel sy opgewondenheid met Kosmos 94.1 Nuus gesels…