Du Preez Wild hou veiling by Agri Mega-dag

Die Agri Mega-dag op plaas Ekundi naby Kalkfeld is nou nog groter met Du Preez Wild se wildveiling wat op 15 April om twaalf-uur die middag plaasvind. Met 40 jaar ervaring is Du Preez Wild se wildveiling beslis nie misgeloop word nie. Witrenosters, buitengewone mooi Baster-gemsbokke en uitsonderlike trofeediere is deel van die katalogus-veiling. Dirk du Preez het met Kosmos 94.1 Nuus gesels…