Druk van stembriewe het in Jhb begin

Die druk van die nou omstrede stembriewe is in Johannesburg aan die gang na ‘n vertraging. Verteenwoordigers van 18 partye het reeds Sondag vertrek om die proses waar te neem en volgens Imms Nashinge van die IPC het die proses Dinsdagmiddag begin. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.