Droë toestande verhoed sprinkaan-uitbreking

Die lae reënval verhoed op die oomblik die uitbreking van sprinkane in die land. Sedert Februarie 2020 het Namibië herhaaldelik uitbrekings gehad maar, die vog in die grond is tans te min om toe te laat dat die eiers uitbroei. Hanks Saisai, Agribank se kenner in gewasse en pluimvee sê daar moet nie op louere gerus word nie want sou dit na die einde van die maand toe genoeg reën sal ‘n plaag voorkom.