DRK se bronne behoort vir welvaart te wees, nie oorlog nie

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies Antonio Guterres sê die Demokratiese Republiek van die Kongo is geweldig ryk aan natuurlike hulpbronne maar dat dit ‘n bron van voorspoed en nie geweld moet wees nie. Guterres sê in die proses is die insette van die jeug veral belangrik.