Dricus mik reeds vir volgende geveg

Suid-Afrika se eerste Ultimate Fighter-kampioen, Dricus du Plessis, sê hy sluit nie die moontlikheid uit van ‘n titelgeveg teen Israel Adesanya van Nieu-Seeland by die komende 300-jarige feesvieringe van die UFC nie. Hy het die verdedigende kampioen, die Amerikaner Sean Strickland in ‘n venynige vyfronde-geveg in Toronto, Kanada, verslaan om die UFC-middelgewigtitel te wen. Du Plessis sê dit is niks persoonlik om teen Adesanya te wil veg nie: