Drankmisbruik sorg vir aksie op Copps 94.1September 30, 2023

Die hoë vlakke van drankmisbruik wat in Namibië voorkom het vir aksie gesorg op die Copps 94.1-program. Dit is somtyds verbasend om te beleef hoe baie stadsinwoners, wat reeds onder ekonomiese druk verkeer, geld by kroeë en shebeens bestee, wat lei tot allerhande skermustelings. Francois Lottering was op grondvlak en doen verslag oor die aand se gebeure.