Dr. Raphael Karuaihe as nuwe uitvoerende hoof van Agribank aangestel

Agribank het aangekondig dat die bank dr. Raphael Karuaihe as sy nuwe uitvoerende hoof gaan aangestel. Hy sal hierdie posisie vanaf 10 Januarie 2022 beklee. Karuaihe is tans die hoof van kommoditeite van die Johannesburgse Aandelebeurs in Suid-Afrika.