Dr. Kalumbi Shangula: Moenie paniekerig raakNovember 29, 2021

Die Namibiese gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die reaksie plaaslik en internasionaal oor die nuwe Covid-variant Omikron. Dr. Shangula het voorgestel dat mense nie paniekerig raak nie. Volgens hom is dit nie uitgesluit dat die nuwe variant ook hier kan voorkom nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *