Dorre, verre noordweste ontvang reënNovember 12, 2021

Die noordweste ontvang op die oomblik reën met voorspellings vir goeie neerslae vandag, veral in die verre noordweste, waar dit uiters droog is. Odillo Kgobetsi van die Windhoek weerkantoor het meer besonderhede oor waar dit tot dusver gereën het, en hoeveel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *