Donkerhoek se bejaardes met driegang-ete bederfDecember 6, 2021

Die Donkerhoek Sosiale Klub het Kersfeesete vir die bejaardes van Donkerhoek in Windhoek aangebied. ‘n Driegang-ete is vir sowat 100 pensioenarisse van die Katutura-Oos-kiesafdeling gehou. Etes is ook by huise van pensioenarisse afgelewer wat weens siekte nie die ete kon bywoon nie. Die klub se adjunkvoorsitter, Polli Andima, sê aan Kosmos 94.1 Nuus dat hulle ‘n maatskaplike verantwoordelikheid het om aan die ouers van die gemeenskap terug te gee.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *