Dokterstaking in Brittanje kon vermy word

Voormalige Britse gesondheidsminister Stephen Dorrell sê die huidige stakings van dokters in die nasionale gesondheidsdiens was voorspelbaar en kon vermy gewees het. Meer as 46 000 dokters staak in die land vir beter werksomstandighede en salarisse. Dorrell sê ministers het nie die uitdagings aangespreek het nie.