Dit sneeu weer die naweek in die buurland
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor ‘n kouefront wat die suidweste van die Wes-Kaap môre gaan tref. Woordvoerder Celeste Fourie sê sneeuneerslae word van Sondagoggend af op die hoogliggende dele van die provinsie verwag, wat teen Maandag na die Oos-Kaap sal uitbrei. Sy sê sneeu sal die suide van KwaZulu-Natal Dinsdagoggend bereik: