Dit reën in die Hardap-opvangsgebied

Die reën voorspelling vir die week toon dat die Hardapdam moontlik water kan ontvang. Kosmos 94.1 Nuus het met Dawie de Klerk, die voorsitter van die Hardap Boerevereniging gepraat en daar is op hierdie stadium opvangs. Hardap was verlede week op 46,4 persent en staan tans op net meer as 50 persent, sê De Klerk…

Die kuile is ook vol wat toelaat dat alle verdere neerslae invloei vir die dam sal beteken.