Diskriminasie: Britte is gewoond daaraan sê Boney M-sanger

Volgens ‘n nuwe peiling stem twee derdes van etniese minderhede saam dat daar teen swart en Asiatiese mense gediskrimineer word in hul alledaagse lewe in Brittanje. Die hoofsanger van die bekende Boney M Liz Mitchell, sê aan Sky News dat mense reeds gewoond daaraan is en nie werklik daaraan dink nie.