Dis weer tyd vir Talent Factory
MultiChoice Talent Factory nooi aspirant filmmakers, draaiboekskrywers, vervaardigers en storievertellers om aansoek te doen vir die ten volle befondsde 2025 akademiese jaar. Die program in Zambië, oop vir individue uit 13 Afrika-lande, bied praktiese opleiding, mentorskap en praktiese ervaring in rolprentvervaardiging. Topstudente sal verdere geleenthede by wêreldvennote kry. Die sluitingsdatum is 15 September. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Multichoice Namibia se bestuurder van korporatiewe sake, Elzita Beukes…