Dis tyd vir Isap se bergfiets teen posduif resies die naweek
Dis weer die naweek tyd vir die bergfiets teen posduif resies op Isap naby Okahandja. Die fietsryers moet hulle eie posduif kies waarteen hulle sal kompeteer. Die duif vlieg Rehoboth toe en die fietsryer moet 45 kilometer aflê. En dis soos altyd, alles vir ‘n goeie doel soos Fritz Kaufmann van Isap verduidelik.