Dis tyd vir die Finkenstein Trail Run en KersmarkNovember 11, 2021
Die gewilde Clausthaler Finkenstein Trail Run vind Saterdag by die Finkenstein Bush Market plaas. Laat registrasie begin die oggend sewe-uur en om half-agt word weggespring. Belangstellendes kan ook op die Facebook-blad van die Clausthaler Finkenstein Trail Run registreer. Francois Steynberg, die organiseerder, nooi ook almal na die Kersmark uit.