Dis ‘n deurmekaarspul met beurtkrag oor die volgende paar dae

Eskom het fase een-beurtkrag vanaf vier-uur gistermiddag tot vyf-uur vanoggend ingestel. Daarna sal fase twee tot vier-uur vanmiddag geld. Fase drie-beurtkrag sal tot môreoggend om vyf-uur ingestel word. Die kragvoorsiener se tussentydse woordvoerder, Daphne Mokwena, sê môre en Woensdag sal fase een-beurtkrag van vyf-uur die oggend tot vier-uur die middag geld en fase twee van vier-uur die middag, tot vyf-uur die oggend: