Dis hoekom werkgewers oorafgetrekte belasting moet terugbetaal

Die belastingwysigings wat gister wet geword het, het baie vrae laat ontstaan. Die adjunk-uitvoerende direkteur in die finansministerie, Justus Mwafongwe, sit die terugbetaling van oor-afgetrekte belasting aan werknemers uiteen. Hy verduidelik ook hoekom werkgewers hul werknemers moet vergoed en nie NamRA nie.

Hy sê die terugbetalings sal nie belas word nie.